GENESIS 2:17
GENESIS 2:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
maar van die boom van die kennis van goed en kwaad, daarvan mag jy nie eet nie, want die dag wanneer jy daarvan eet, sal jy beslis sterf.”
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:17 Bybel vir almal (ABA)
maar een boom se vrugte mag jy nie eet nie. Dit is die boom wat jou kan help om te weet wat goed is en wat sleg is. As jy van daardie vrugte eet, dan sal jy sterf. Dit is seker.”
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
maar van die boom van die kennis van goed en kwaad, daarvan mag jy nie eet nie; want die dag as jy daarvan eet, sal jy sekerlik sterwe.
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
maar van die boom van alle kennis mag jy nie eet nie. Die dag as jy daarvan eet, sterf jy.”
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar van die boom van die kennis van goed en kwaad, mag jy nie eet nie, want die dag as jy daarvan eet, sal jy sekerlik sterwe.
Deel
Lees GENESIS 2