GENESIS 19:5
GENESIS 19:5 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het vir Lot geroep en vir hom gevra: “Waar is die mans wat vanaand na jou toe gekom het? Bring hulle uit na ons toe. Ons wil seks hê met hulle.”
Deel
Lees GENESIS 19GENESIS 19:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het na Lot geroep en aan hom gesê: Waar is die manne wat vannag na jou gekom het? Bring hulle na ons toe uit, dat ons hulle kan beken.
Deel
Lees GENESIS 19GENESIS 19:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het vir Lot geroep en vir hom gevra: “Waar is die mans wat vanaand na jou toe gekom het? Bring hulle uit na ons toe. Ons wil geslagsgemeenskap met hulle hê.”
Deel
Lees GENESIS 19GENESIS 19:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle roep toe na Lot en sê vir hom: “Waar is die mans wat vannag by jou aangekom het? Bring hulle uit na ons toe, sodat ons met hulle gemeenskap kan hê!”
Deel
Lees GENESIS 19GENESIS 19:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hulle het na Lot geroep en vir hom gesê: Waar is die manne wat vanaand na jou ingekom het? Bring hulle na ons uit, dat ons hulle kan ken.
Deel
Lees GENESIS 19