GENESIS 19:4
GENESIS 19:4 Die Boodskap (DB)
Net voor slaaptyd was daar skielik ’n geraas buite. Al die stad se mans het voor Lot se huis saamgedrom. Almal was daar; jonges en oues.
Deel
Lees GENESIS 19GENESIS 19:4 Bybel vir almal (ABA)
Die mans van Sodom het om die huis kom staan voordat Lot-hulle gaan slaap het. Daar was ou mans en jong mans. Hulle het van oral in die stad gekom.
Deel
Lees GENESIS 19GENESIS 19:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hulle het nog nie gaan slaap nie toe die manne van die stad, die manne van Sodom, die huis omsingel: jonk en oud, die hele bevolking, almal saam.
Deel
Lees GENESIS 19GENESIS 19:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Voor hulle die aand gaan slaap het, het die mans oral uit die stad uit, die mans van Sodom, oud en jonk, die hele klomp, die huis van Lot omsingel.
Deel
Lees GENESIS 19GENESIS 19:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Voordat hulle gaan slaap, kom die manne van die stad, die manne van Sodom, van oral oor na die huis, jonk en oud, al die mense, sonder uitsondering.
Deel
Lees GENESIS 19