GENESIS 18:18
GENESIS 18:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
terwyl Abraham tog sekerlik 'n groot en magtige nasie sal word en al die nasies van die aarde in hom geseën sal word?
GENESIS 18:18 Bybel vir almal (ABA)
Abraham se nageslag sal 'n groot en sterk volk word, en al die mense van die aarde sal sy naam gebruik om te bid dat Ek hulle moet seën soos Ek vir Abraham geseën het.
GENESIS 18:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Abraham sal tog 'n groot en sterk nasie word en in hom sal al die nasies van die aarde geseën word.
GENESIS 18:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
terwyl Abraham beslis 'n groot en magtige nasie gaan word, en al die nasies van die aarde deur hom geseënd sal wees?
GENESIS 18:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sien dat Abraham sekerlik 'n groot en magtige nasie sal word, en al die nasies van die aarde sal in hom geseën word?