GENESIS 18:16
GENESIS 18:16 Bybel vir almal (ABA)
Die mans het opgestaan om te gaan, en Abraham het 'n entjie saam met hulle gestap. Hulle het na die stad Sodom gekyk.
Deel
Lees GENESIS 18GENESIS 18:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe staan die manne daarvandaan op, en hulle het gekyk na die kant van Sodom; en Abraham het saam met hulle gegaan om hulle weg te bring.
Deel
Lees GENESIS 18GENESIS 18:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe die mans opstaan om te vertrek, het Abraham 'n entjie saam met hulle gestap. Die mans het afgekyk in die rigting van Sodom
Deel
Lees GENESIS 18GENESIS 18:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die manne het daar opgestaan en afgekyk in die rigting van Sodom. Abraham het saam met hulle gestap om hulle weg te sien.
Deel
Lees GENESIS 18GENESIS 18:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die manne het daarvandaan opgestaan en na Sodom gekyk, en Abraham het saam met hulle gegaan om hulle op die pad te bring.
Deel
Lees GENESIS 18