GENESIS 17:4
GENESIS 17:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Dit is my verbond wat Ek met jou sluit: Jy sal die voorsaat wees van baie nasies.
Deel
Lees GENESIS 17GENESIS 17:4 Bybel vir almal (ABA)
“Ek maak hierdie verbond met jou: Jy sal die voorvader wees van baie volke
Deel
Lees GENESIS 17GENESIS 17:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wat My aangaan, kyk, my verbond is met jou, en jy sal die vader van 'n menigte van nasies word.
Deel
Lees GENESIS 17GENESIS 17:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Dit is my verbond met jou: jy sal die vader wees van 'n menigte nasies
Deel
Lees GENESIS 17GENESIS 17:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Wat My betref, kyk, my verbond met jou is: Jy sal die vader van 'n menigte nasies word.
Deel
Lees GENESIS 17