GENESIS 14:18
GENESIS 14:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Melgisedek, die koning van Salem, het brood en wyn gebring. Hy was 'n priester van God, die Allerhoogste.
Deel
Lees GENESIS 14GENESIS 14:18 Bybel vir almal (ABA)
Melgisedek, die koning van Salem, was 'n priester van die Hoogste God. Hy het vir Abram brood en wyn gebring.
Deel
Lees GENESIS 14GENESIS 14:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Melgisédek, die koning van Salem, wat 'n priester van God, die Allerhoogste, was, het brood en wyn gebring
Deel
Lees GENESIS 14GENESIS 14:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Melgisedek, koning van Salem en priester van God die Allerhoogste, het vir Abram kos en wyn gebring
Deel
Lees GENESIS 14GENESIS 14:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Melgisedek, die koning van Salem, het brood en wyn gebring, en hy was die priester van die Allerhoogste God.
Deel
Lees GENESIS 14