GENESIS 13:14
GENESIS 13:14 Bybel vir almal (ABA)
Nadat Lot weggegaan het van Abram, het die Here vir Abram gesê: “Kyk rondom jou. Kyk noord, kyk suid, kyk oos, kyk wes.
Deel
Lees GENESIS 13GENESIS 13:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die HERE sê vir Abram nadat Lot van hom geskei het: Slaan tog jou oë op en kyk van die plek waar jy staan, na die noorde en suide, na die ooste en weste
Deel
Lees GENESIS 13GENESIS 13:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nadat Lot van Abram af weg is, het die Here vir Abram gesê: “Kyk tog rond, kyk van hier af waar jy is, na die noorde en die suide, na die ooste en die weste.
Deel
Lees GENESIS 13GENESIS 13:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE het egter, nadat Lot van hom af weggetrek het, vir Abram gesê: “Kyk rond! Kyk van die plek waar jy is, na die noorde, die suide, die ooste en die weste
Deel
Lees GENESIS 13GENESIS 13:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê die HERE vir Abram, nadat Lot van hom geskei is: Slaan tog jou oë op en kyk van die plek waar jy is, noord en suid, en oos en wes.
Deel
Lees GENESIS 13