GENESIS 12:13
GENESIS 12:13 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet vir hulle sê jy is my suster. Dan sal hulle my nie doodmaak omdat hulle jou wil hê nie. Hulle sal dink ek is jou broer en hulle sal goed wees vir my. So sal jy help om my lewe te red.”
GENESIS 12:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sê tog jy is my suster, dat dit met my goed kan gaan ter wille van jou en ek om jou ontwil in die lewe kan bly.
GENESIS 12:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sê tog maar jy is my suster dat dit met my goed kan gaan oor jou, en my lewe deur jou toedoen gespaar word.”
GENESIS 12:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sê tog jy is my suster, sodat dit met my goed kan gaan ter wille van jou, en ek aan die lewe kan bly ter wille van jou.”
GENESIS 12:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sê tog, jy is my suster, dat dit met my goed kan gaan om jou ontwil; en my siel sal deur jou lewe.