GENESIS 11:7
GENESIS 11:7 Bybel vir almal (ABA)
Kom Ons gaan af daarnatoe en maak hulle taal deurmekaar, sodat hulle mekaar nie kan verstaan nie.”
Deel
Lees GENESIS 11GENESIS 11:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kom, laat Ons neerdaal en hulle taal daar verwar, sodat die een die taal van die ander nie kan verstaan nie.
Deel
Lees GENESIS 11GENESIS 11:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Kom laat Ons afgaan en verwarring bring in hulle taal, sodat die een nie die ander verstaan nie.”
Deel
Lees GENESIS 11GENESIS 11:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kom, laat Ons afgaan en hulle taal daar verwar, dat die een nie die ander se taal verstaan nie.”
Deel
Lees GENESIS 11GENESIS 11:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat ons afgaan en daar hulle taal verwar, sodat hulle mekaar se spraak nie verstaan nie.
Deel
Lees GENESIS 11