GENESIS 10:4
GENESIS 10:4 Bybel vir almal (ABA)
Elisa en Tarsis, die Kittiërs en die Dodaners was afstammelinge van die Grieke.
Deel
Lees GENESIS 10GENESIS 10:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die seuns van Jawan was: Elísa en Tarsis, die Kittiërs en Dodaniete
Deel
Lees GENESIS 10GENESIS 10:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Uit Griekeland het Elisa, Tarsis, die Kittiërs en die Rodaners voortgekom.
Deel
Lees GENESIS 10GENESIS 10:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jawan se nageslag was Elisa, Tarsis, die Kittiërs en Dodaners
Deel
Lees GENESIS 10GENESIS 10:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die seuns van Javan; Elisa en Tarsis, Kittim en Dodanim.
Deel
Lees GENESIS 10