GENESIS 10:24
GENESIS 10:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Arpagsad het Selag verwek, en Selag het Heber verwek.
Deel
Lees GENESIS 10GENESIS 10:24 Bybel vir almal (ABA)
Arpaksad was die pa van Selag, en Selag was die pa van Heber.
Deel
Lees GENESIS 10GENESIS 10:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Arpágsad was die vader van Selag, en Selag van Heber.
Deel
Lees GENESIS 10GENESIS 10:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Uit Arpaksad het Selag gekom, en uit Selag Heber.
Deel
Lees GENESIS 10