GENESIS 1:10
GENESIS 1:10 Bybel vir almal (ABA)
God het die grond “aarde” genoem en Hy het die water “see” genoem. God het gesien dit is goed.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En God het die droë grond aarde genoem, en die versameling van die waters het Hy see genoem. Toe sien God dat dit goed was.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
God het die droë grond “aarde” genoem, en die waters wat bymekaargekom het, het Hy “see” genoem. En God het gesien dit is goed.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
God het die droë grond ‘land’ genoem en die versamelplek van die water het Hy ‘see’ genoem. God het gesien dat dit goed is.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
God het die droë grond Aarde genoem; en die versameling van die waters het Hy see genoem, en God het gesien dat dit goed was.
Deel
Lees GENESIS 1