GALASIËRS 6:16
GALASIËRS 6:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
En almal wat volgens hierdie beginsel leef, die ware Israel – mag God aan hulle vrede gee en barmhartigheid bewys.
Deel
Lees GALASIËRS 6GALASIËRS 6:16 Bybel vir almal (ABA)
As mense so lewe, dan sal God vir hulle vrede gee en Hy sal baie goed wees vir hulle. Die mense wat so lewe, is nou Israel, die volk van God.
Deel
Lees GALASIËRS 6GALASIËRS 6:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En mag daar vrede en barmhartigheid wees oor almal wat sal wandel volgens hierdie reël, en oor die Israel van God!
Deel
Lees GALASIËRS 6GALASIËRS 6:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
En almal wat volgens hierdie beginsel leef, die ware Israel – mag God aan hulle vrede gee en barmhartigheid bewys.
Deel
Lees GALASIËRS 6GALASIËRS 6:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vir hulle wat volgens hierdie beginsel leef: vrede en ontferming – en vir die Israel van God!
Deel
Lees GALASIËRS 6