GALASIËRS 5:25
GALASIËRS 5:25 Bybel vir almal (ABA)
Die Heilige Gees het die ware lewe vir ons gegee. Daarom moet ons ook vir die Gees vra om ons lewe te regeer.
Deel
Lees GALASIËRS 5GALASIËRS 5:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As ons deur die Gees lewe, laat ons ook deur die Gees wandel.
Deel
Lees GALASIËRS 5GALASIËRS 5:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ons lewe deur die Gees; laat die Gees nou ook ons gedrag bepaal.
Deel
Lees GALASIËRS 5GALASIËRS 5:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Aangesien ons deur die Gees leef, laat ons ook met die Gees in pas bly.
Deel
Lees GALASIËRS 5GALASIËRS 5:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As ons in die Gees lewe, laat ons ook in die Gees wandel.
Deel
Lees GALASIËRS 5GALASIËRS 5:25 Die Boodskap (DB)
Die Gees het ons splinternuut gemaak. Daarom moet ons toelaat dat Hy elke dag ons lewe bestuur. Hy moet besluit wat ons dink en sê en doen.
Deel
Lees GALASIËRS 5