GALASIËRS 5:23
GALASIËRS 5:23 Bybel vir almal (ABA)
hulle word nie maklik kwaad nie, hulle bly kalm. Die wette sê al hierdie dinge is goed.
Deel
Lees GALASIËRS 5GALASIËRS 5:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
nederigheid en selfbeheersing. Teen sulke dinge het die wet niks nie.
Deel
Lees GALASIËRS 5GALASIËRS 5:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
sagmoedigheid, selfbeheersing. Teen hierdie soort dinge is daar nie 'n wet nie.
Deel
Lees GALASIËRS 5GALASIËRS 5:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sagmoedigheid, selfbeheersing: daar is geen wet teen sulkes nie.
Deel
Lees GALASIËRS 5