ESEGIËL 3:8
ESEGIËL 3:8 Bybel vir almal (ABA)
Maar jy moet dit weet, Ek het vir jou ook so hardkoppig gemaak soos hulle, Ek het jou kop ook so hard gemaak soos hulle koppe.
Deel
Lees ESEGIËL 3ESEGIËL 3:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kyk, Ek maak jou aangesig hard net soos hulle aangesig en jou voorhoof hard net soos hulle voorhoof.
Deel
Lees ESEGIËL 3ESEGIËL 3:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Ek maak jou net so onversetlik as wat hulle is, jou kop net so hard as hulle s'n.
Deel
Lees ESEGIËL 3ESEGIËL 3:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kyk, Ek maak jou gesig net so stug soos hulle s'n, en Ek maak jou net so hardkoppig soos hulle.
Deel
Lees ESEGIËL 3ESEGIËL 3:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kyk, Ek het jou aangesig sterk gemaak teen hulle aangesigte en jou voorhoof sterk teen hulle voorhoofde.
Deel
Lees ESEGIËL 3