ESEGIËL 3:5
ESEGIËL 3:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want jy word nie na 'n volk gestuur met spraak wat te moeilik is om te volg en onverstaanbare taal nie, maar na die huis van Israel
Deel
Lees ESEGIËL 3ESEGIËL 3:5 Die Boodskap (DB)
Ek stuur jou nie na ’n vreemde volk in ’n veraf land wat ’n taal praat wat jy nie kan verstaan nie. Ek stuur jou na jou eie mense, na Israel toe.
Deel
Lees ESEGIËL 3ESEGIËL 3:5 Bybel vir almal (ABA)
Want die volk Israel praat 'n taal wat nie moeilik is om te verstaan nie. Ek stuur jou na hulle toe.
Deel
Lees ESEGIËL 3ESEGIËL 3:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want jy is nie gestuur na 'n volk wat duister van spraak en swaar van tong is nie, maar na die huis van Israel
Deel
Lees ESEGIËL 3ESEGIËL 3:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy word nie gestuur na 'n volk wat 'n onverstaanbare, moeilike taal praat nie, maar na die mense van Israel toe
Deel
Lees ESEGIËL 3