ESEGIËL 3:25
ESEGIËL 3:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wat jou betref, mensekind, kyk, toue sal om jou gesit word en jy sal daarmee vasgebind word, sodat jy nie meer kan uitgaan om tussen die mense te wees nie.
Deel
Lees ESEGIËL 3ESEGIËL 3:25 Bybel vir almal (ABA)
En jy, mens, luister na wat Ek sê: Die mense sal jou vasbind met toue sodat jy nie by hulle kan kom nie.
Deel
Lees ESEGIËL 3ESEGIËL 3:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En jy, mensekind, kyk, hulle sit vir jou toue aan en bind jou daarmee, sodat jy nie onder hulle kan uitgaan nie.
Deel
Lees ESEGIËL 3ESEGIËL 3:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mens, jy sal vasgebind word met toue, sodat jy nie tussen die mense kan kom nie.
Deel
Lees ESEGIËL 3ESEGIËL 3:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar jy, o mensekind, kyk, hulle sal jou bande oplê en jou daarmee bind, en jy mag nie onder hulle uittrek nie.
Deel
Lees ESEGIËL 3