ESEGIËL 16:9
ESEGIËL 16:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het jou gebad, die bloed van jou afgewas en jou met olie ingesmeer.
Deel
Lees ESEGIËL 16ESEGIËL 16:9 Bybel vir almal (ABA)
Ek het jou gebad, Ek het die bloed van jou afgewas en Ek het jou lyf met olyf-olie gesmeer.
Deel
Lees ESEGIËL 16ESEGIËL 16:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop het Ek jou met water gewas en jou bloed van jou afgespoel en jou met olie gesalf.
Deel
Lees ESEGIËL 16ESEGIËL 16:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ ‘ “Ek het jou met water gewas, jou bloed afgespoel en jou met olie ingevryf.
Deel
Lees ESEGIËL 16ESEGIËL 16:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe het ek jou met water gewas; ja, Ek het jou bloed heeltemal van jou afgewas, en Ek het jou met olie gesalf.
Deel
Lees ESEGIËL 16