ESEGIËL 1:2
ESEGIËL 1:2 Bybel vir almal (ABA)
Dit was in die vyfde jaar nadat die Babiloniërs vir koning Jojagin gevang het en hom weggevat het na die land Babel. Op die vyfde dag van die maand
Deel
Lees ESEGIËL 1ESEGIËL 1:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Op die vyfde van die maand — dit was die vyfde jaar van die ballingskap van koning Jójagin
Deel
Lees ESEGIËL 1ESEGIËL 1:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit was op die vyfde van die maand en dit was die vyfde jaar van die ballingskap van koning Jojagin.
Deel
Lees ESEGIËL 1ESEGIËL 1:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Op die vyfde van die maand, dit was die vyfde jaar van die ballingskap van koning Jojagin
Deel
Lees ESEGIËL 1ESEGIËL 1:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Op die vyfde dag van die maand, dit was die vyfde jaar van koning Jojagin se ballingskap
Deel
Lees ESEGIËL 1