EKSODUS 40:17
EKSODUS 40:17 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het die tempel-tent opgeslaan op die eerste dag van die eerste maand van die tweede jaar nadat die Israeliete uit Egipte weggegaan het.
Deel
Lees EKSODUS 40EKSODUS 40:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En in die eerste maand, in die tweede jaar, op die eerste van die maand, is die tabernakel opgerig.
Deel
Lees EKSODUS 40EKSODUS 40:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op die eerste dag van die eerste maand van die tweede jaar na die uittog is die tabernakel opgerig.
Deel
Lees EKSODUS 40EKSODUS 40:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In die tweede jaar, op die eerste dag van die eerste maand, is die tabernakel opgerig.
Deel
Lees EKSODUS 40EKSODUS 40:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En dit het gebeur in die eerste maand in die tweede jaar, op die eerste dag van die maand, dat die tabernakel opgerig is.
Deel
Lees EKSODUS 40