EKSODUS 35:5
EKSODUS 35:5 Bybel vir almal (ABA)
julle moet van julle goed neem en vir Hom 'n present gee. Elkeen wat graag iets wil gee, moet 'n present vir die Here bring: goud of silwer of brons
Deel
Lees EKSODUS 35EKSODUS 35:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Neem van julle besittings 'n offergawe aan die HERE. Laat elkeen wat gewillig is in sy hart, dit bring, die offergawe van die HERE: goud en silwer en koper
Deel
Lees EKSODUS 35EKSODUS 35:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle moet uit julle besittings 'n offergawe vir die Here gee. Elkeen wat vrywillig 'n offergawe vir die Here wil gee, moet dit bring: goud, silwer, brons
Deel
Lees EKSODUS 35EKSODUS 35:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
‘Neem van wat julle het 'n •wydingsgeskenk vir die HERE. Elkeen wie se hart gewillig is, moet dit bring – 'n wydingsgeskenk vir die HERE: goud, silwer en brons
Deel
Lees EKSODUS 35EKSODUS 35:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Neem uit julle midde 'n offer aan die HERE; goud en silwer en koper
Deel
Lees EKSODUS 35