EKSODUS 35:18
EKSODUS 35:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
die tentpenne van die tabernakel en die tentpenne van die binneplein met hulle toue
Deel
Lees EKSODUS 35EKSODUS 35:18 Die Boodskap (DB)
die kopertentpenne en hulle toue waarmee die tent en die binnehof geanker moet word
Deel
Lees EKSODUS 35EKSODUS 35:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
die tentpenne vir die tabernakel en vir die binnehof met hulle toue
Deel
Lees EKSODUS 35EKSODUS 35:18 Bybel vir almal (ABA)
die penne vir die tempel-tent, die penne vir die oop stuk grond en hulle toue
Deel
Lees EKSODUS 35EKSODUS 35:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
die penne van die tabernakel en die penne van die voorhof met hulle lyne
Deel
Lees EKSODUS 35