EKSODUS 34:27
EKSODUS 34:27 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het vir Moses gesê: “Jy moet hierdie woorde neerskryf, want Ek het dit vir jou gesê toe Ek 'n verbond gemaak het met jou en met die Israeliete.”
Deel
Lees EKSODUS 34EKSODUS 34:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verder het die HERE vir Moses gesê: Skrywe vir jou hierdie woorde op, want volgens hierdie woorde het Ek 'n verbond gesluit met jou en met Israel.
Deel
Lees EKSODUS 34EKSODUS 34:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here het vir Moses gesê: “Teken al hierdie gebooie op, want hierop berus my verbond met jou en Israel.”
Deel
Lees EKSODUS 34EKSODUS 34:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE het toe vir Moses gesê: “Skryf jy hierdie woorde neer, want in ooreenstemming met hierdie woorde het Ek met jou en met Israel 'n verbond gesluit.”
Deel
Lees EKSODUS 34EKSODUS 34:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die HERE het vir Moses gesê: Skryf vir jou hierdie woorde, want volgens die inhoud van hierdie woorde het Ek 'n verbond met jou en met Israel gesluit.
Deel
Lees EKSODUS 34