EKSODUS 34:23
EKSODUS 34:23 Bybel vir almal (ABA)
Al die mans moet elke jaar drie maal na My toe kom om My te aanbid. Ek is die Here, die God van die Israeliete.
Deel
Lees EKSODUS 34EKSODUS 34:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Al jou manspersone moet drie maal in die jaar voor die aangesig van die Here HERE, die God van Israel, verskyn.
Deel
Lees EKSODUS 34EKSODUS 34:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Drie keer per jaar moet alle mans voor My, die Here, verskyn, voor My, die Here die God van Israel.
Deel
Lees EKSODUS 34EKSODUS 34:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Drie keer per jaar moet al die manlike persone wat by jou is voor die Heer, die HERE, die God van Israel, verskyn.
Deel
Lees EKSODUS 34EKSODUS 34:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Drie maal in die jaar sal al jou seuns voor die HERE HERE, die God van Israel, verskyn.
Deel
Lees EKSODUS 34