EKSODUS 33:17
EKSODUS 33:17 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het vir Moses gesê: “Ook dít wat jy nou gevra het, sal Ek doen, want Ek is tevrede met jou en Ek ken jou.”
Deel
Lees EKSODUS 33EKSODUS 33:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê die HERE aan Moses: Ook hierdie versoek wat jy uitgespreek het, daaraan sal Ek voldoen; want jy het genade gevind in my oë, en Ek ken jou by die naam.
Deel
Lees EKSODUS 33EKSODUS 33:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here het vir Moses geantwoord: “Ook wat jy nou gevra het, sal Ek doen. Ek is jou goedgesind en Ek ken jou op jou naam.”
Deel
Lees EKSODUS 33EKSODUS 33:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE sê toe vir Moses: “Ook aan hierdie versoek wat jy uitgespreek het, sal Ek voldoen, omdat jy guns gevind het in my oë, en Ek jou by die naam ken. ”
Deel
Lees EKSODUS 33EKSODUS 33:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die HERE het vir Moses gesê: Ek sal ook hierdie ding doen wat jy gespreek het, want jy het genade in my oë gevind en Ek ken jou by die naam.
Deel
Lees EKSODUS 33