YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

EKSODUS 33:15

EKSODUS 33:15 Die Boodskap (DB)

“Asseblief,” sê Moses vir die Here, “as U nie self saamgaan nie, moet U ons glad nie hiervandaan af laat weggaan nie.

Deel
Lees EKSODUS 33

EKSODUS 33:15 Bybel vir almal (ABA)

Moses het vir Hom gesê: “As U nie self met ons saamgaan nie, dan moet U ons nie laat weggaan van hier nie.

Deel
Lees EKSODUS 33

EKSODUS 33:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Toe sê hy vir Hom: As U nie self meegaan nie, laat ons dan nie hiervandaan optrek nie.

Deel
Lees EKSODUS 33

EKSODUS 33:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het Moses vir Hom gesê: “As U nie self saamgaan nie, moet U ons nie van hier af laat wegtrek nie.

Deel
Lees EKSODUS 33

EKSODUS 33:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hy het vir die HERE gesê: “As u teenwoordigheid nie saamgaan nie, moet U ons nie van hier af laat optrek nie.

Deel
Lees EKSODUS 33

EKSODUS 33:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En hy sê vir hom: As U teenwoordigheid nie saam met my gaan nie, dra ons nie hiervandaan nie.

Deel
Lees EKSODUS 33

EKSODUS 33:15 Die Boodskap (DB)

“Asseblief,” sê Moses vir die Here, “as U nie self saamgaan nie, moet U ons glad nie hiervandaan af laat weggaan nie.

Deel
Lees EKSODUS 33

EKSODUS 33:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses sê vir Hom: “As U nie self saamgaan nie, moet U ons nie eers ’n tree van hier af laat beweeg nie.

Deel
Lees EKSODUS 33
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's