EKSODUS 3:11
EKSODUS 3:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Maar wie is ek dan om voor die farao te verskyn?” het Moses vir God gevra. “Hoe kan U dit van my verwag om die Israeliete uit Egipte weg te lei?”
Deel
Lees EKSODUS 3EKSODUS 3:11 Bybel vir almal (ABA)
Moses het vir God gesê: “Ek is nie 'n belangrike man nie. Ek kan nie na die farao toe gaan en die Israeliete uit Egipte bring nie.”
Deel
Lees EKSODUS 3EKSODUS 3:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Moses het tot God gespreek: Wie is ek, dat ek na Farao sou gaan en dat ek die kinders van Israel uit Egipte sou lei?
Deel
Lees EKSODUS 3EKSODUS 3:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê Moses vir God: “Wie is ék dat ek dit by die farao sou waag en dat ék die Israeliete uit Egipte sou bevry?”
Deel
Lees EKSODUS 3EKSODUS 3:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moses het egter vir God gesê: “Wie is ek, dat ek na die farao kan gaan en dat ek die Israeliete uit Egipte kan lei?”
Deel
Lees EKSODUS 3