EKSODUS 23:25
EKSODUS 23:25 Bybel vir almal (ABA)
Ek is julle God die Here, en as julle My dien, dan sal Ek julle seën sodat julle baie water en kos sal hê. Julle sal ook nie siek word nie.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En julle moet die HERE julle God dien; dan sal Hy jou brood en jou water seën, en Ek sal siektes uit jou midde verwyder.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy moet die Here jou God dien. Dan sal Hy jou met kos en water seën en siekte van jou af weghou.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle moet die HERE julle God dien. Hy sal jou voedsel en water seën. Ek sal siektes uit jou midde verwyder.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En julle moet die HERE julle God dien, en Hy sal jou brood en jou water seën; en Ek sal siekte uit jou midde wegneem.
Deel
Lees EKSODUS 23