EKSODUS 23:2
EKSODUS 23:2 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet altyd die waarheid in die hof vertel. As jy moet vertel wat gebeur het, en baie ander mense vertel leuens, dan mag jy nie saam met hulle leuens vertel nie.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jy mag die meerderheid nie volg in verkeerde dinge nie. En jy mag in 'n regsaak geen getuienis aflê agter die meerderheid aan om die reg te verdraai nie.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy mag nie agter die meerderheid aan doen wat verkeerd is nie. Wat jy in 'n hofsaak getuig, mag jy nie verdraai nie, al doen die meerderheid dit ook.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jy mag nie die meerderheid volg in verkeerde dade nie. Jy mag nie in 'n saak getuig en die reg verdraai deur jou by die meerderheid te skaar nie.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jy mag 'n menigte nie volg om kwaad te doen nie; en jy mag nie spreek om te verwerp na baie om die oordeel te vernietig nie.
Deel
Lees EKSODUS 23