EKSODUS 23:1
EKSODUS 23:1 Bybel vir almal (ABA)
“Jy mag nie skinder van ander mense nie. Jy mag nie leuens vertel om iemand te help wat skuldig is nie.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
JY mag geen valse gerug rondstrooi nie. Verbind jou nie met die skuldige om 'n kwaadwillige getuie te wees nie.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Jy mag nie skinderstories versprei nie. Jy mag nie met 'n misdadiger saamwerk en in sy guns vals getuienis lewer nie.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Jy mag nie valse gerugte versprei nie. Moenie saamspan met 'n skuldige deur 'n kwaadwillige getuie te wees nie.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jy mag geen valse gerug bekend maak nie; moenie jou hand met die goddelose steek om 'n onregverdige getuie te wees nie.
Deel
Lees EKSODUS 23