EKSODUS 20:7
EKSODUS 20:7 Bybel vir almal (ABA)
“Jy mag die Naam van jou God die Here nie gebruik vir iets wat verkeerd is nie, want die Here sal elkeen straf wat sy Naam gebruik vir iets wat verkeerd is.
Deel
Lees EKSODUS 20EKSODUS 20:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jy mag die Naam van die HERE jou God nie ydellik gebruik nie, want die HERE sal die een wat sy Naam ydellik gebruik, nie ongestraf laat bly nie.
Deel
Lees EKSODUS 20EKSODUS 20:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Jy mag die Naam van die Here jou God nie misbruik nie, want die Here sal die een wat sy Naam misbruik, nie ongestraf laat bly nie.
Deel
Lees EKSODUS 20EKSODUS 20:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jy mag die Naam van die HERE jou God nie misbruik nie, want die HERE sal hulle wat sy Naam misbruik, nie ongestraf laat nie.
Deel
Lees EKSODUS 20EKSODUS 20:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jy mag die Naam van die HERE jou God nie ydellik gebruik nie; want die HERE sal hom wat sy naam ydellik gebruik, nie ongestraf laat bly nie.
Deel
Lees EKSODUS 20