EKSODUS 20:6
EKSODUS 20:6 Bybel vir almal (ABA)
Maar as iemand lief is vir My en as hy gehoorsaam is aan My, dan sal Ek goed wees vir hom en vir sy kinders, 1 000 geslagte lank.
Deel
Lees EKSODUS 20EKSODUS 20:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en Ek bewys barmhartigheid aan duisende van die wat My liefhet en my gebooie onderhou.
Deel
Lees EKSODUS 20EKSODUS 20:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
maar Ek betoon my liefde tot aan die duisendste geslag van dié wat My liefhet en my gebooie gehoorsaam.
Deel
Lees EKSODUS 20EKSODUS 20:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
maar troue liefde bewys aan duisende, aan hulle wat My liefhet en my gebooie nakom.
Deel
Lees EKSODUS 20EKSODUS 20:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En bewys barmhartigheid aan duisende van die wat My liefhet en my gebooie bewaar.
Deel
Lees EKSODUS 20