EKSODUS 20:21
EKSODUS 20:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die volk het op 'n afstand bly staan, en Moses het nader gegaan na die diepe duisternis waar God was.
Deel
Lees EKSODUS 20EKSODUS 20:21 Die Boodskap (DB)
Terwyl die volk op ’n afstand bly staan, het Moses na die donker wolk toe gegaan waarin God was.
Deel
Lees EKSODUS 20EKSODUS 20:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Terwyl die volk op ’n afstand bly staan het, het Moses ingegaan in die donker wolk waarin God was.
Deel
Lees EKSODUS 20EKSODUS 20:21 Bybel vir almal (ABA)
Die mense het toe ver weg bly staan, maar Moses het nader gegaan na die donker wolk waar God was.
Deel
Lees EKSODUS 20EKSODUS 20:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So het die volk dan op 'n afstand bly staan. Maar Moses het nader gegaan na die wolkedonkerheid waar God was.
Deel
Lees EKSODUS 20