EKSODUS 20:20
EKSODUS 20:20 Bybel vir almal (ABA)
Moses het vir die mense gesê: “Julle moenie bang wees nie, want God het gekom om julle te toets. God wil hê julle moet Hom eer en julle moenie sonde doen nie.”
EKSODUS 20:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe antwoord Moses die volk: Wees nie bevrees nie, want God het gekom om julle te beproef en dat sy vrees voor julle oë mag wees, sodat julle nie sondig nie.
EKSODUS 20:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Moses het die volk geantwoord: “Moenie bang wees nie, want God het gekom om julle te toets. Hy wil hê julle moet ontsag hê vir Hom en nie sondig nie.”
EKSODUS 20:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moses het die volk geantwoord: “Moenie bang wees nie, want dit is om julle te toets dat God gekom het, sodat die ontsag vir Hom deel van julle lewe sal wees en julle nie sondig nie.”
EKSODUS 20:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Moses vir die volk: Moenie vrees nie, want God het gekom om julle te beproef, en dat sy vrees voor julle aangesig kan wees, dat julle nie sondig nie.