EKSODUS 2:8
EKSODUS 2:8 Bybel vir almal (ABA)
Die farao se dogter sê toe vir haar: “Ja, gaan!” En die meisie het gegaan en sy het die kind se ma gaan roep.
Deel
Lees EKSODUS 2EKSODUS 2:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Farao se dogter antwoord haar: Ja. En die jongmeisie het geloop en die seuntjie se moeder geroep.
Deel
Lees EKSODUS 2EKSODUS 2:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die dogter van die farao het haar geantwoord: “Ja, goed!” Die meisie het toe die seuntjie se ma gaan roep.
Deel
Lees EKSODUS 2EKSODUS 2:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die farao se dogter het vir haar gesê: “Gaan!” Die jongmeisie gaan roep toe die seuntjie se moeder.
Deel
Lees EKSODUS 2EKSODUS 2:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Farao se dogter vir haar: Gaan! En die diensmeisie het gegaan en die kind se moeder geroep.
Deel
Lees EKSODUS 2