EKSODUS 2:4
EKSODUS 2:4 Bybel vir almal (ABA)
Die kind se suster het daar naby gaan staan om te kyk wat met hom gebeur.
Deel
Lees EKSODUS 2EKSODUS 2:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En sy suster het op 'n afstand gaan staan om te wete te kom wat met hom sou gebeur.
Deel
Lees EKSODUS 2EKSODUS 2:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sy suster het op 'n afstand gaan staan om te sien wat met hom gebeur.
Deel
Lees EKSODUS 2EKSODUS 2:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sy suster het op 'n afstand gaan staan om te sien wat met hom gaan gebeur.
Deel
Lees EKSODUS 2EKSODUS 2:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En sy suster het van ver af gaan staan, om te weet wat met hom gedoen sou word.
Deel
Lees EKSODUS 2