EKSODUS 19:19
EKSODUS 19:19 Bybel vir almal (ABA)
Die ramshoring het aangehou raas, en die geraas het baie hard geword. Moses het gepraat, en God het hom geantwoord, sy antwoord was soos donderweer.
Deel
Lees EKSODUS 19EKSODUS 19:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe die geluid van die basuin sterker en sterker word, het Moses gespreek, en God het hom telkens hardop geantwoord.
Deel
Lees EKSODUS 19EKSODUS 19:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
en die geluid van die ramshoring het al hoe harder en harder geword. Moses het gepraat, en God het hom in die donderslae geantwoord.
Deel
Lees EKSODUS 19EKSODUS 19:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en die geluid van die ramshoring het algaande baie harder geword. Moses het gepraat, en God het hom met 'n donderslag geantwoord.
Deel
Lees EKSODUS 19EKSODUS 19:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe die stem van die basuin lank blaas en al hoe harder word, het Moses gespreek, en God het hom met 'n stem geantwoord.
Deel
Lees EKSODUS 19