YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

EKSODUS 18:15

EKSODUS 18:15 Bybel vir almal (ABA)

Moses sê toe vir sy skoonpa: “Die mense kom na my toe om te hoor wat God sê.

Deel
Lees EKSODUS 18

EKSODUS 18:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Moses antwoord sy skoonvader: Omdat die volk na my kom om God te raadpleeg.

Deel
Lees EKSODUS 18

EKSODUS 18:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moses het sy skoonpa geantwoord: “Die volk kom na my toe om na die wil van God te vra.

Deel
Lees EKSODUS 18

EKSODUS 18:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Moses het sy skoonvader geantwoord: “Omdat die mense na my toe kom om God te raadpleeg.

Deel
Lees EKSODUS 18

EKSODUS 18:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe sê Moses vir sy skoonvader: Omdat die volk na my toe kom om God te raadpleeg.

Deel
Lees EKSODUS 18

EKSODUS 18:15 Die Boodskap (DB)

Moses het vir hom gesê: “Die volk kom na my toe omdat hulle God se beslissing wil hê.

Deel
Lees EKSODUS 18

EKSODUS 18:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het sy skoonpa geantwoord: “Die volk kom na my toe om te hoor wat die HERE sê.

Deel
Lees EKSODUS 18
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's