EKSODUS 17:15
EKSODUS 17:15 Die Boodskap (DB)
Moses het by daardie plek ’n hoop klippe laat pak as ’n gedenkteken vir hierdie gebeure. Hy het dit genoem: “Die Here is my vlag.”
Deel
Lees EKSODUS 17EKSODUS 17:15 Bybel vir almal (ABA)
Moses het 'n altaar gebou en hy het dit genoem “Die Here lei my.”
Deel
Lees EKSODUS 17EKSODUS 17:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Moses het 'n altaar gebou en dit genoem: Die HERE is my banier.
Deel
Lees EKSODUS 17EKSODUS 17:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moses het 'n altaar gebou en dit genoem: “Die Here gee my die oorwinning.”
Deel
Lees EKSODUS 17EKSODUS 17:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moses het 'n altaar gebou en dit genoem, Die HERE is my banier.
Deel
Lees EKSODUS 17