EKSODUS 15:23
EKSODUS 15:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het in Mara gekom, maar kon die water van Mara nie drink nie, want dit was bitter. Daarom heet die plek Mara.
EKSODUS 15:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe hulle by Mara aankom, kon hulle die water van Mara nie drink nie, want dit was bitter. Daarom word die plek Mara genoem.
EKSODUS 15:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe hulle by Mara aankom, kon hulle nie die water drink nie, omdat dit bitter was. Daarom het hulle die plek Mara genoem.
EKSODUS 15:23 Bybel vir almal (ABA)
Toe kom hulle by die plek Mara, maar hulle kon nie die water daar drink nie, want dit was bitter. Dit is hoekom hulle die plek Mara genoem het.
EKSODUS 15:23 Die Boodskap (DB)
Van daar af het hulle na ’n plek gegaan met die naam Mara. Daar was wel water, maar hulle kon dit nie drink nie. Die water was brak en het bitter gesmaak. Dis hoekom die plek Mara (dit beteken “bitter”) genoem word.
EKSODUS 15:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Toe hulle by die plek Mara kom, was daar uiteindelik water. Die water was egter brak en hulle kon dit nie drink nie. Dit is hoekom die plek Mara genoem is.
EKSODUS 15:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe hulle in Mara kom, kon hulle nie van die water van Mara drink nie, want dit was bitter; daarom is die naam daarvan Mara genoem.