EKSODUS 1:15
EKSODUS 1:15 Bybel vir almal (ABA)
Die koning van Egipte het ook met die Hebreeuse vroedvroue gepraat. Die een vroedvrou se naam was Sifra, en die ander vroedvrou se naam was Pua.
Deel
Lees EKSODUS 1EKSODUS 1:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die koning van Egipte het met die Hebreeuse vroedvroue — die een se naam was Sifra en die ander se naam Pua — gespreek
Deel
Lees EKSODUS 1EKSODUS 1:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Egiptiese koning het vir die Hebreeuse vroedvroue Sifra en Pua gesê
Deel
Lees EKSODUS 1EKSODUS 1:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die koning van Egipte het toe met die Hebreeuse vroedvroue, wie se name Sifra en Pua was, gepraat.
Deel
Lees EKSODUS 1EKSODUS 1:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die koning van Egipte het met die Hebreeuse vroedvroue gespreek, waarvan die naam van die een Sifra was, en die naam van die ander Pua
Deel
Lees EKSODUS 1