EFESIËRS 5:33
EFESIËRS 5:33 Bybel vir almal (ABA)
Ek sê weer, elke man moet lief wees vir sy vrou, so lief soos hy vir homself is. En elke vrou moet haar man respekteer.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
In alle geval moet elkeen van julle ook afsonderlik sy eie vrou liefhê net soos homself, en die vrou moet die man eerbiedig.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar dit is ook op julle van toepassing. Elkeen moet sy vrou so lief hê soos hy homself liefhet, en 'n vrou moet aan haar man eerbied betoon.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar dit geld ook vir een en almal van julle: Laat elkeen sy eie vrou liefhê soos hy homself liefhet; en laat die vrou haar man eerbiedig.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar laat elkeen van julle sy vrou so liefhê net soos homself; en die vrou sien dat sy haar man eerbiedig.
Deel
Lees EFESIËRS 5