EFESIËRS 5:32
EFESIËRS 5:32 Bybel vir almal (ABA)
Dit is baie moeilik om te verstaan hoe 'n man en 'n vrou een kan wees. Ek sê dit is net so moeilik om te verstaan hoe Christus en die kerk een is.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hierdie verborgenheid is groot, maar ek sê dit met die oog op Christus en die gemeente.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hierin lê daar 'n diep geheimenis opgesluit, en ek pas dit toe op Christus en die kerk.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hierdie geheimenis is groot; ek sê dit met verwysing na Christus en die kerk.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit is 'n groot verborgenheid, maar ek spreek oor Christus en die gemeente.
Deel
Lees EFESIËRS 5