EFESIËRS 5:31
EFESIËRS 5:31 Bybel vir almal (ABA)
In die Ou Testament is geskryf: Daarom sal 'n man weggaan van sy pa en sy ma en hy sal saam met sy vrou lewe. Hulle twee sal soos een mens wees.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom moet die man sy vader en sy moeder verlaat en sy vrou aankleef, en hulle twee sal een vlees word.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar staan in die Skrif: “Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe, en hulle twee sal een wees.”
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Om hierdie rede sal 'n man sy vader en moeder verlaat, en hom aan sy vrou verbind – en hulle twee sal een vlees wees.”
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en by sy vrou aansluit, en hulle twee sal een vlees wees.
Deel
Lees EFESIËRS 5