EFESIËRS 5:26
EFESIËRS 5:26 Die Boodskap (DB)
Dit het Hy gedoen sodat die kerk net God s’n kan wees en daar niks in die kerk moet wees wat nie by God pas nie. Dit het gebeur deur die doop en die Woord.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:26 Bybel vir almal (ABA)
Hy het gesterf sodat die kerk, die gelowiges, aan God kan behoort. Nou is hulle rein, want hulle is gedoop en Christus het gesê hulle behoort aan Hom.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
om dit te heilig, nadat Hy dit gereinig het met die waterbad deur die woord
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit het Hy gedoen om die kerk aan God te wy, nadat Hy dit met die water en die woord gereinig het
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
sodat Hy haar kon heilig, deurdat Hy haar gereinig het deur die was met water en die woord.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
sodat Hy dit kan heilig en reinig met die waterbad deur die woord
Deel
Lees EFESIËRS 5