EFESIËRS 3:12
EFESIËRS 3:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In Hom het ons, deur ons geloof in Hom, 'n seker en vrymoedige toegang tot God.
Deel
Lees EFESIËRS 3EFESIËRS 3:12 Bybel vir almal (ABA)
Ons behoort aan Christus en ons glo in Hom. Daarom is ons nie bang om vir God iets te vra nie. Ons glo dat God sal doen wat Hy gesê het.
Deel
Lees EFESIËRS 3EFESIËRS 3:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
in wie ons die vrymoedigheid en die toegang het met vertroue deur die geloof in Hom.
Deel
Lees EFESIËRS 3EFESIËRS 3:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
In ons verbondenheid met Hom en deur ons geloof in Hom kan ons met vrymoedigheid en vertroue na God gaan.
Deel
Lees EFESIËRS 3EFESIËRS 3:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
In wie ons vrymoedigheid en toegang met vertroue het deur die geloof in Hom.
Deel
Lees EFESIËRS 3