YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

EFESIËRS 3:10

EFESIËRS 3:10 Bybel vir almal (ABA)

Daarom kan die kerk nou vir almal en alles wat oor die wêreld wil regeer, vertel van die wonderlike wysheid van God.

Deel
Lees EFESIËRS 3

EFESIËRS 3:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

sodat nou deur die gemeente aan die owerhede en magte in die hemele die menigvuldige wysheid van God bekend gemaak kan word

Deel
Lees EFESIËRS 3

EFESIËRS 3:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar nou het God die ryke verskeidenheid van sy wysheid deur die kerk bekend laat word aan elke mag en gesag in die hemelruim

Deel
Lees EFESIËRS 3

EFESIËRS 3:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Gevolglik kan die ryklik geskakeerde wysheid van God nou deur die •kerk aan die owerhede en die magte in die hemel bekend gemaak word

Deel
Lees EFESIËRS 3

EFESIËRS 3:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Met die bedoeling dat nou aan die owerhede en magte in hemelse plekke deur die kerk die veelvuldige wysheid van God geken kan word

Deel
Lees EFESIËRS 3

EFESIËRS 3:10 Die Boodskap (DB)

God wil hê dat die kerk vir al die onsigbare magte en heersers in die hemel sal wys hoe wonderlik slim Hy regtig is. Hy weet alles en beplan vir alles.

Deel
Lees EFESIËRS 3

EFESIËRS 3:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die doel hiermee is om nou deur die kerk vir al die bose hemelse regeerders en maghebbers te wys hoe allesomvattend die wysheid van God

Deel
Lees EFESIËRS 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's