PREDIKER 9:17
PREDIKER 9:17 Bybel vir almal (ABA)
Dit is beter om te luister wanneer wyse mense kalm praat, beter as om te luister wanneer 'n persoon wat regeer, vir dwase skree.
Deel
Lees PREDIKER 9PREDIKER 9:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Woorde van wyse manne, wat rustig aangehoor word, is beter as die geskreeu van 'n heerser onder die dwase.
Deel
Lees PREDIKER 9PREDIKER 9:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die rustige woorde van dié wat wysheid het, word beter gehoor as die geskree van een wat heers oor dwase.
Deel
Lees PREDIKER 9PREDIKER 9:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Woorde van wyses, kalm aangehoor, is beter as die geskree van 'n heerser tussen dwase.
Deel
Lees PREDIKER 9PREDIKER 9:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die woorde van wyse manne word in stilte gehoor, meer as die geroep van hom wat onder dwase heers.
Deel
Lees PREDIKER 9